Oh how I loved every bit of detail about this wedding…From the bride and groom who are absolutely crazy in love, to the breath-taking venue, Emily Moon, to the stunning décor & flowers from Pippa, to the mouth-watering food… everything was amazing!
Alwyn & Sarah are such interesting people. They spend their days in the sun on a yacht, sailing from the Mediterranean to the Caribbean (hope I’ve got it right) Alwyn as captain and Sarah as chef… Sounds like a dream job (though I’m sure you two work very hard!)
It was such an amazing pleasure for Daniel, Nadene & I to be a part of your amazing wedding!
Enjoy your photos, may it bring you much joy!
Lots of love Michelle
Pieter en Helene gaan in November troue hou en het besluit om hulle Engagement shoot in die herfs te doen… dus my VERHEUGTHEID (as mens so ‘n woord kry…) toe ek hoor dat hulle dieselfde as ek dink… ek was nou al lankal lus om ‘n herfs shoot te doen. Yay!
Kyk uit vir hulle trou phodies in November!
Travis is such a cutie pie! This was his 6 months old shoot. Look out for his 9 month old shoot coming very soon!
Koot en Nicolé het Saterdag by Oppieplaas Venue net anderkant die Outeniqua pas getrou. Dit was my eerste keer by hierdie venue en die view het my asem weggeslaan! Hulle kom altwee van Bloemfontein en sé die berge het hulle laat besluit om hier te trou… goeie besluit!
Dankie dat ek en Nadene die spesiale dag saammet julle kon deel!
En dankie Nadene dat jy so ‘n awesome assistant en second shooter was op die dag!
M xxxx
Pav & Carrie celebrated their marriage at the Garden Route Game Lodge, just outside of Albertinia. It was a beautiful, sunny and warm autumn day. The wedding ended in the party of the year, with a live band from CT, young and old on the dance floor and midnight snacks to top it all.
Hope you guys have an awesome honeymoon and enjoy this sneak peak of your wedding pics*
Lots of love
Michelle
Giovanna, van Fancy Functions, is ‘n bekende in die trou industrie hier in die Garden Route. Sy het self ook my troue se dekor 4 jaar gelede gedoen. Sy en Mark, ‘a stand-up guy’ soos sy best man in sy speech gesé het, het Saterdag in Mosselbaai by die Gannet Café die knoop deurgehaak. Dit was ‘n huge voorreg vir my en my span om deel te kon wees van hulle Alice in Wonderland troue. Sy en haar ma Claudia het ALL OUT gegaan met die dekor en die details… dit was ‘n fees om af te neem. Ek het gevoel soos ‘n kleintjie in ‘n sweets winkel!
Baie geluk aan Mnr & Mev Furness. Ek weet julle gaan ‘n vet pret huwelik hé!
Baie liefde Michelle
Ek wil dit net weer baie duidelik maak… Ek love love love my werk! Ek voel so geseénd elke keer wat ek agter my kamera inklim. Ek en Jaco is uit ons sokkies geseén met die span wat die Here vir ons bymekaar gemaak het. Daniel en Nadene, julle is goud werd!!!
Dan wil ek kom by Cecil en Michelle wat Saterdag by die Garden Route Game Lodge getrou het. Julle sal hulle onthou van hulle engagement shoot wat ek vroeér gedoen het. Die twee het nie ‘n bang haar op hulle vir ‘n kamera nie! Toe die son, wat heeldag agter die wolke weggekruip het, ons kom verras, het die twee ons laat ooooh en aaaah en ek kon die perfekte ‘goue foto’s’ kry, wat ek altyd so graag wil neem!
Baie dankie dat ek en Daniel en Nadene die spesiale dag saammet julle kon deel!
Baie liefde Michelle
Bryan & Shannon are getting married at Tramonto next year and wanted to ‘test drive’ me as their wedding photographer…:)
I had loads of fun with the two of them. Thank you Bryan, for taking a hit with an icecream in the face – for the sake of a shot and Shannon, for lying flat in the grass – even though you get allergies! You were great sports! And thank you sun for joining us after a cold cloudy day!
Love M xxx


