Monthly Archives: November 2012

5D Mark 111… Yay!

Today I am a blessed woman!!!! Vandat ek begin shoot het, wou ek die 24mm – 70mm f2.8 gehad het! My man het besluit dit is tyd om my te bederf met nie net alleen daardie lens nie, maar ook ‘n nuwe 5D Mark 111 body! Vanselfspekend is ek in ekstase!!! En kon nie wag […]

View full post »

Marc & Andriétte = married!

Wind, reén en ysige koue het hierdie twee nie gekeer om hulle troudag gate uit te geniet nie! Marc (met ‘n ‘c’… soos sy vriende hom noem) en Andriétte het Saterdag op haar ouers se plaas op die Geelhoutboom pad uit getrou, in ‘n tent. Die manne by die troue moes hooi bale aandra om […]

View full post »

Johan & Bonita trou in Plett

Johan & Bonita het Saterdag op Keurboomstrand getrou. Hulle onthaal was by Goose Villa in Goose Valley in Plettenbergbaai. Altima Julyan van Celebration Emporium was hulle wedding planner en het ‘n stunning job gedoen! Dankie dat ek en Daniel die dag saammet julle kon spandeer! Michelle >> View full post

View full post »

Brand + Ilana = 5

Brand & Ilana is ons ‘eks-oorkant-die-straat-bure’ van Blackwoodstraat. Hulle het 6 maande gelede hulle nuutste toevoeging tot die gesin gekry. Hulle trek binnekort weg uit George en wou ‘n laaste paar special foto’s neem om die mooi plek te onthou. Dankie vir die lekker tydjie saammet julle 5, mag hierdie foto’s spesiale herinneringe wees. Liefde […]

View full post »

Piérre + Ronell = Misha & Elisha

Ek het gister die voorreg gehad om tyd te spandeer saammet die Ferreiras. Hulle is ‘n pragtige familie, van binne en buite. Hulle liefde & passie vir mekaar en vir die Here is inspirerend & aansteeklik. Ronell is ‘n regte tuiste skepper, haar huis se mure is vol familie foto’s (ek sien uit om te […]

View full post »