Monthly Archives: December 2012

My laaste troue vir 2012 – Stephan & Maxie

Stephan & Maxie was my laaste troue vir 2012! Ek het hulle Engagement foto’s vroeér in die jaar geneem. Hulle is twee is kwaliteit mense, soos ‘n vriendin in haar toespraak hulle opgesom het en ek stem 100% saammet haar! Stephan en Maxie, geniet julle troufoto’s, jammer vir die biejtie wag… maar hier is dit […]

View full post »

Koot en Karlien trou die 19de Desember

Ek het Koot en Karlien se Engagement foto’s geneem ‘n vorige keer wat hulle in George gekuier het. Hulle is ‘n baie cute couple en nog baie verlief xxxx Hulle het die knoop by Tramonto deurgehaak en is nou op ‘n roemantiese honeymoon wat ‘n groot verassing vir Karlien was. Geniet die voorsmakie van julle […]

View full post »

Eduard & Chanelle trou die 16de Desember

Eddie en Chanelle se troue was my 4de troue in 4 dae, so jy sou dink dat ek teen die tyd al bietjie moeg was, maar gladnie so nie! Hierdie twee het my laat voel dit is my af dag! Hulle is so gemaklik en spontaan en lief vir mekaar en vir hulle familie en […]

View full post »

Cassie & Ida trou die 15de Desember

Cassie en Ida het van vér gekom om by Tramonto hier in George te kom trou. Ida is ‘n sprankel mens met ‘n oog vir detail. Sy het soveel liefde om te gee. Ek het dit gesien in die manier hoe sy vir Cassie haar bruidegom kyk en hoe sy met die perdjies by Tramonto […]

View full post »

Hilmar & Madalé trou die 14de Desember

Hilmar & Madalé het Vrydag in die Moederkerk in George getrou. Madalé se pa was lank die dominee by die Moederkerk en Madalé het in die pastorie langs die kerk (wat nou die OU PASTORIE gastehuis is) groot geword. Sy het gereel om daar, in haar ma en pa se ou slaapkamer aan te trek […]

View full post »