Monthly Archives: April 2013

Cecil & Michelle trou by die GRGL

Ek wil dit net weer baie duidelik maak… Ek love love love my werk! Ek voel so geseénd elke keer wat ek agter my kamera inklim. Ek en Jaco is uit ons sokkies geseén met die span wat die Here vir ons bymekaar gemaak het. Daniel en Nadene, julle is goud werd!!! Dan wil ek […]

View full post »