Monthly Archives: July 2013

Introducing Nadene Smith Photography :)

Hoe bevoorregt is ek?… Nadene Smith, my oulike assistant, of PA soos ek like om haar te noem…hehe, het nodig gehad om te ‘oefen’ op ‘n couple vir ‘n troue wat sy een van die dae op haar eie gaan doen! Ons het lank koppe bymekaar gesit om te dink op WIE kan sy oefen… […]

View full post »