Monthly Archives: September 2013

Luchaan & Monique se troue by die GRGL

Luchaan & Monique het Saterdag by die Garden Route Game Lodge getrou (my 3de troue daar in die maand van September… ek love dit daar… ek voel al soos family!) Luchaan en Monique is al vir 10 jaar saam, maar nog net so verlief soos die dag wat Luchaan op sy knieé (met ‘n ringetjie) […]

View full post »

Louis & Christene verwag vir Zian!

Hier is ‘n vinnige sneak peak van Louis en Christene se maternity shoot… Dankie Louis en Christene dat julle so oulik was om julle outfits en props so oulik te beplan het vir ons shoot! Louis is ‘n mede-fotograaf hier op George. Sy werk kan julle gaan sien by Ultimate Exposure Photography. Christina, jy is […]

View full post »

Alwyn & Elzaan trou by Rosenhof!

Wat ‘n voorreg om Alwyn en Elzaan se troufoto’s te kon neem, Saterdag by Rosenhof! Ek en Elzaan het dit nie geweet toe sy my oor email gebook het nie, maar toe ons mekaar ontmoet vir koffie het ons besef dat ons in 2005 saam in die koshuis in Stellenbosch was! Elzaan was ‘n pragtige […]

View full post »

Reville & Cindy trou by die GRGL

Reville en Cindy se troue was by die Garden Route Game Lodge. Ek en Jaco ken Cindy se tannie, Miriam, van ons Stellenbosch dae en sy het seker gemaak dat Cindy vir my gebruik as haar fotograaf Thanx Miriam! Hierdie tweetjies is so verlief soos twee duifies in die somer. Ek het my tyd saammet […]

View full post »

It’s a little girlie!

It’s a girl! In my previous post, Rick & Carla’s Maternity shoot, Isabella’s parents did not yet know what she was… she surprized them and they are so happy to have her! I enjoyed my time with her so much. She really is a little princess! See you soon for your next shoot! Love aunty […]

View full post »