Monthly Archives: November 2013

Henry & Willize trou by Tramonto!

Henry & Willize is altwee sulke lekker mense en so geliefd deur hulle families en vriende! Dit was ‘n absolute voorreg om te kon deel in hulle beautiful, vreugdevolle dag by Tramonto! Geniet julle honeymoon in Zanzibar!!! Liefde Michelle >> View full post

View full post »

Wesley & Nadine are married :)

Wesley & Nadine celebrated their love and commitment to each other this past Saturday at the Garden Route Game Lodge (one of my favourite venues) Oh man did I enjoy this wedding! Nadine’s style is easy and natural and so was their wedding. The two of them was undeniably good-looking and together the chemistry was […]

View full post »

Thomas is 1 jaar oud!

Wowie! Ek kan nie glo Thomas is al een jaar oud nie! Die vorige keer wat ek hom gesien het was hy maar net ‘n paar daggies oud! (gaan kyk hier na sy newborn foto’s) Hy is ‘n pragtige, baie gelukkige seuntjie! Sy mamma en pappa is ook super opgewonde… want hulle verwag om volgende […]

View full post »

Clayton & Nicole’s beautiful wedding in Tulbagh

I travelled to beautiful Tulbagh for Clayton & Nicole’s wedding. For those of you who were in any of the Western Cape towns over the weekend… you would know how extremely wet it was! But nothing could stop these two from being sooo happy on their wedding day! Clayton was one of the most excited […]

View full post »

Pieter & Heléne trou by Yellowoods!

Pieter & Heléne se troue was so vol vreugde en liefde, ‘n mens kon nie help om heeltyd saammet hulle te lag en die dag geniet nie! Hulle tweetjies is vir my so ‘n mooi voorbeeld van mense wat rerig lief is vir die Here en sooooveeeel fun saammet mekaar en hulle vriende het! Dit […]

View full post »