Monthly Archives: December 2013

Theroux & Janneke… my laaste troue van 2013

Ek weet my vingers was vinnig op die knoppies met hierdie een … maar vandag was my laaste “offisiele” werksdag van die jaar en ek wou graag hierdie twee lekker mense se foto’s op my blog kry voor ek gaan vakansie hou Theroux en Janneke se troue was my laaste vir 2013 en verseker ‘n […]

View full post »

Leon & Elené trou by Tramonto

Nie baie lank gelede nie, het ek Leon & Elené se engagement shoot gedoen (gaan loer hier as jy nuuskierig is) So dit was sommer lekker om hulle weer te sien en hulle troudag met hulle te kon deel. Hulle het by Tramonto getrou en soos gewoonlik het die Tramonto span hulself oortref! Die décor […]

View full post »

Hein & Ilana trou by Pinnacle Point

Hein en Ilana het Saterdag by Pinnacle Point in Mosselbaai getrou. Hulle twee is beste vriende en so geliefd deur hulle familie en vriende. Dit was so amazing om net weer te sien belangrik verhoudings is. Dat dit ‘n mens se lewe vol maak en inkleur. Julle is twee baie blessed mense! Liefde Michelle >> […]

View full post »

Gustaf & Melissa’s wedding at Featherbed, Knysna

Gustaf en Melissa’s beautiful happy wedding at Featherbed Nature Reserve in Knysna was one for the books! Melissa looked gorgeous and couldn’t hide the fact that she was over her head in love with her groom Gustaf! Thank you for sharing your special day with us! Enjoy this sneak peak of your wedding phodies. Love […]

View full post »

Marsel & Vicky Roos trou by Rosenhof

Marsel en Vicky Roos se super gemaklike en laid-back troue was Saterdag by Rosenhof, een van my favourite vintage venues. Hulle twee was die rustigheid vanself en hulle photoshoot was ‘n breeze…. ‘n hoogtepunt in ‘n besige seisoen soos hierdie! Dankie dat ek en Nadene julle spesiale dag met julle kon deel. Geniet die voorsmakie […]

View full post »