Arno & Tanya het Saterdag by Fancourt in George getrou. Hulle twee is vriendelike, omgee mense en dit was so special om te kon deel in hulle troudag! Geniet julle honeymoon in Mauritius baaaaie! Ek hoop julle kry ‘n kansie om na julle troufoto’s se voorsmakie te kyk. Liefde Michelle >> View full post
.jpg)