Monthly Archives: March 2014

André & Shantel Trou

André & Shantel het Saterdag by Diaz Strand Hotel in Mosselbaai getrou. Hulle was so ‘n gemaklike couple… ek, Daniel en Jaco het die shoot net so baie soos hulle enjoy! Geniet julle honeymoon en die blou waters van Mauritius en die vinnige voorsmakie van julle troufoto’s. Liefde Michelle >> View full post

View full post »

Nadene Smith – Russel & Kim got married!

Russel & Kim’s wedding at Thesen Island and Cruise Café in Knysna was such a special one… they waited almost 11 years for this big day! Kim was a beautiful bride and overwhelmed to meet her groom. It was such a pleasure to be a part of your wedding day. I wish you all the […]

View full post »

Bryan & Shannon… The biggest wedding of the year!

Welcome to the blog post of the biggest wedding of the year! You might remember Bryan & Shannon from their engagement shoot I did for them last year already… The planning of this wedding has been going on for quite a while and I must say, Shannon & Bryan, all your hard work paid off! […]

View full post »

White on White Styled Shoot

Ek brand nou al baie lank om dié shoot te share! Ek het einde verlede jaar hierdie styled shoot saammet Weddings by Marius gedoen vir die Wedding Inspirations Magazine Autumn 2014 edition. Die magazine is vandag op die rakke en ek hoef die foto’s nie meer langer ‘n geheim te hou nie! Dit was amazing […]

View full post »

Nadene Smith – Tymen & Brigette 15 Maart 2014

Tymen & Brigette het Saterdag by Misty Orchards die knoop deurgehak. Hulle het die venue spesiaal uitgekies vir sy ongelooflike mooi view. Daarna het hulle die onthaal gehou by Tramonto. Ek was so bevoorregt om deel te wees van hulle spesiale dag. Ek het nog nooit ‘n bruidegom gesien wat sooo opgewonde was om sy […]

View full post »

Fanus & Esmé trou by Rosenhof

Fanus & Esmé het Saterdag by die Moedergemeente hier in George getrou en hulle onthaal by die beautiful vintage café, La Rosa Blue (Rosenhof) gehou. Ons was so gelukkig om die protea plaas oorkant Rosenhof in volle blom te kry, so hulle newlyweds session het gevoel soos ‘n droom! Geniet die voorsmakie van julle foto’s! […]

View full post »

Theo & Else-Marie se happy dag!

Ek het lanklaas soveel emosies by een troue ervaar soos die naweek by Theo & Else-Marie se troue. Daar was oomblikke wat ons so gelag het dat my maag seer was, oomblikke wat ek uitgeslaan was in hoendervleis (as KFC my sou sien was ek in die moeilikheid…hehe) en oomblikke wat daar ‘n knop so […]

View full post »

Don & Charlene are married :)

I photographed Donovan & Charlene’s wedding Saturday at Fancourt in George. It was an intimate wedding in an informal setting… the perfect conditions for beautiful, spontaneous photos! I loved every second of working with them. They are a beautiful, friendly, warm, considerate… and very much loved couple. Thank you for giving me the chance to […]

View full post »