Monthly Archives: April 2014

Brendan & Marlize is getroud!

Brendan & Marlize het Vrydag by Tramonto in George die knoop deurgehak. Hulle is ‘n cute, fun couple. Ek het ‘n rukkie gelede vir hulle ‘n Engagement shoot ook gedoen (gaan kyk hier as jy dit nognie gesien het nie) Bly altyd so happy soos julle nou is! Liefde Michelle >> View full post

View full post »

Morné & Sonja se happy day!

Morné en Sonja se troue was een van my mees specialste troues nog! En die rede is geen geheim nie… Morné is ons handsome boeta en Sonja is my hot nuwe skoonsus! WOW! What a day! Sonja het alles tot in die fynste detail beplan en dit het stunning uitgekom! Well done Son! Dit was […]

View full post »

Paul & Suey’s gorgeous wedding at Vrede & Lust

I had the pleasure of traveling to Franschoek for Paul & Suey’s wedding at the gorgeous Vrede and Lust wine estate. I loved working with this family again, after I had the chance to get to know them better at Suey’s sister, Carrie’s wedding not very long ago. Here’s just a few of the reasons […]

View full post »

Johan & Ilze se troudag

Ek en Nadene het Saterdag Johan & Ilze se troue by die Garden Route Game Lodge afgeneem. Dit was ‘n beautiful warm herfsdag. Hulle is ‘n fun en spontane couple, ons het so lekker saammet hulle gewerk! Geniet hierdie voorsmakie Liefde Michelle >> View full post

View full post »

Die Groenewalds se Wildernis vakansie…

Maryke, my liewe vriendin het my gevra om ‘n dag van hulle familie vakansie in Wildernis af te neem. Hulle is ‘n beautiful family! Ek en Jaco het so lekker gekuier saammet hulle en is eers laat daardie middag huis toe…. dis mos nie werk om tyd te spandeer saammet sulke lekker mense nie! Baie […]

View full post »