Monthly Archives: June 2014

Francois & Ubré se winter troue by die GRGL

Francois & Ubré se troue by die beautiful Garden Route Game Lodge, was my eerste troue… na my kort, maar kragtige vakansie. Ek is goed uitgerus en reg om die tweede helfde van die jaar reguit in die oé te kyk en te sé “bring it on!” Francois & Ubré was die eerste van hierdie […]

View full post »