Monthly Archives: July 2014

Felipé & Corlia trou by Tramonto

Felipé & Corlia het by Tramonto getrou. Hulle het die dag spesiaal gemaak deur persoonlike favourites, soos marshmellows, te gebruik vir confetti en het nuwe tradisies geskep, deur uit die ‘wedding cup’ te drink. Baie geluk met julle troudag! Mag elke dag vorentoe geseënd wees! Liefde Michelle >> View full post

View full post »

Naas & Benitah se winterdag troue by Uitsig

Naas & Benitah het heelmoontlik op die koudste dag van hierdie winter sover getrou! Maar dit was ‘n beautiful dag op Uitsig, ‘n plaas venue buite George …. die kleur van die gras en die berge en die lig en die wolke was amazing! Ons God het julle regtig bederf met die mooiste natuur op […]

View full post »