Monthly Archives: August 2014

Gert & Charné se see troue

Gert & Charné het Saterdag by The Views Hotel in Wildernis getrou. Hulle kom van Pretoria, maar wou hulle troue by die see kom hou, want hulle is altwee buite en lief vir die see tipe mense. Baie dankie dat julle en julle families vir my en Daniél so welkom laat voel het by julle […]

View full post »

Shane & Michelle’s wedding at La Rosa Blu Café

What a joy it was to be a part of Shane & Michelle’s country wedding celebration at La Rosa Blu – Vintage Café! Michelle looked beautiful in her red lips… Wilna, the make-up artist, did her magic, as always! And I loved all the the little details of the day! Shane, from Australia, had tears […]

View full post »

Riaan & Lee-Ann se warm wintersdag troue

Dit was ‘n pragtige, warm, windstil wintersdag waarop Riaan & Lee-Ann getrou het. Haar hemelse Pappa het haar bederf met net die beste vir haar troudag. Dankie dat kon deel wees van julle 2 beautiful mense se special dag! Geniet hierdie voorsmakie van julle troufoto’s! Liefde Michelle >> View full post

View full post »