Monthly Archives: September 2014

JP & Leniese trou by Uitsig!

JP en Leniese se troue Saterdag by Uitsig Venue buite George, was een van baie vreugde, emosie, opwinding en baie lag! Die weer het aanhoudend gedreig om te reén… met kort reén buie tussendeur, het ons die reén vrygespring! Ek prys die Here en is baie dankbaar dat Hy die wolke vir my vasgehou het! […]

View full post »

Nadene Smith – Sam & Natasha

Nadene photographed this lovely wedding for Michelle Photography on the 27th of September. This is what she had to say about it… Sam and Natasha said their “I do’s” at the beautiful Portland Manor on a rainy Saturday afternoon. I absolutely loved this venue with its historical character and breathtaking scenery. It was the perfect […]

View full post »

Jaco en Minnette se sonskyn troue by Tramonto

Miskien sal julle vir Jaco en Minnette onthou… Ek het ‘n rukkie gelede hulle Engagement shoot gedoen (gaan loer hier) Hulle twee het Saterdag by Tramonto in George getrou. Na ‘n ysige koue Vrydag, het hulle die mooiste sonskyn dag gekry en ek was net so dankbaar soos hulle. Hulle was so ‘n maklike couple […]

View full post »