Monthly Archives: October 2014

Pieter & Carlene verwag vir Imke :)

Pieter en Carlene was baie excited om hulle poppie te ontmoet! Ons het hulle maternity shoot op Glentana se strand gedoen… aan die heel einde van die shoot het die lig ons kom verras! Ek het gister vir klein Imke ontmoet en smoorverlief geraak op haar! Kyk uit vir haar newborn shoot! >> View full […]

View full post »

Shaun & Colleen’s fun & love filled wedding day

Where to start with Shaun & Colleen’s fun & love filled wedding day… Colleen is a writer (Colleen please do not judge my writing skills… hehe) and Shaun is a skipper for a privately owned yacht. They both live in Plett. They chose to get married at Enrico’s restaurant in Keurboomsstrand and got the most […]

View full post »

Bryan & Ida… stunning mense se troue!

Bryan & Ida het Saterdag by Bygracealone getrou. Ida was ‘n stunning bruid! Beautiful van binne en buite en sy het net geweet hoe om met my kamera te speel. Bryan is vreeslik lief vir haar en kon nie sy oé van haar af hou nie. Julle is ‘n baie special couple. Julle familie, vriende […]

View full post »