Monthly Archives: November 2014

Byron & Jodi’s wedding celebration at Botlierskop

Byron and Jodi tied the knot at Botlierskop this past Saturday. Jodi is from New Zealand and Byron from SA, but both live in the UK. They decided to get married on Byron’s home ground and couldn’t find a better suited, traditional South African spot to commit themselves to one another. May the two of […]

View full post »

Louis & Desima hou troue!

Louis & Desima het Saterdag op haar ouers se plaas, Exelsior getrou. Desima se ma, Pam, het al baie troues daar gegou… maar ek is doodseker daarvan dat hierdie een die spesiaalste een nog was!… ‘n regte plaas troue met ‘n stylish twist! Dit was my eerste troue (hopelik van vele!) op Exelsior en het die dag […]

View full post »

Hennie & Soney maak beloftes in Beloftebos

Met hierdie troue het ek net weer besef hoe geseénd ek is om te kan doen wat ek doen. Die mees amazingste mense word oor my pad gestuur en ek het die voorreg om hulle spesiaalste dag te kan deel. Hennie en Soney is so ‘n vrygewige, goedhartige, dankbare en amazing couple! Hulle het vir […]

View full post »