Monthly Archives: May 2015

Werner & Lisa trou by Emily Moon

Werner & Lisa is al vir 12 jaar lank lief vir mekaar en het Saterdag hulle liefde gevier by Emily Moon… een van my favourite Plett venues! Lisa was ‘n stunning bruid met haar donker hare en ligte vel…’n regte Sneeuweitjie! Baie dankie dat ek en Jakes die dag met julle kan deel! Hoop julle […]

View full post »

Kenneth & Anike se happy dag!

Kenneth & Anike is een van daai couples saammet wie jy sommer net tuis voel. Anike se ma het by ons kom kuier om te gesels oor dié twee se foto’s en video en na die kuier het ons soos familie gevoel. Die dag saammet hulle twee by die Garden Route Game Lodge was pret […]

View full post »