Monthly Archives: June 2015

Alfred & Anke trou by Tramonto!

Alfred & Anke het Saterdag by Tramonto getrou. Ek het haar belowe haar foto’s sal teen einde vandag op my blog wees… so hier is hulle nou! A&A se troue was my 1ste na ‘n paar af-naweke, so ek was fris en vars en vol nuwe energie! Ons was baie gelukkig met ‘n beautiful sonskyndag, […]

View full post »