Monthly Archives: November 2015

Arno & Marilize trou by Down to Earth

Arno & Marilize het Saterdag by Down to Earth in Heroldsbaai getrou. Hulle het die mooiste sonskyn dag gekry! En was all smiles die hele dag! Dankie dat ek en Adele kon deel wees van julle bruilof! Ek wens julle ‘n huwelik vol van liefde en lag toe! Baie liefde Michelle >> View full post

View full post »

Gida & Mooie Madeleine trou by Tramonto

Gida & Madeleine is sulke pragtige mense en dit was ‘n absolute voorreg om te kon deel wees van hulle troue! Ek het hulle engagement shoot ‘n rukkie terug gedoen. Gaan loer hier… Die dag het begin met swaar weer, reén en ‘n koue wind… nie jou tipiese November somers dag nie! Maar in die […]

View full post »

Charl & De Lint se pragtige troue by Forest Hall

Toe ek vroeér in die jaar Charl & De Lint se engagement shoot gedoen het, het ek geweet hulle troue gaan een vir die boeke wees! En Oh My Goodness! Hulle het my nie telleurgestel nie! Charl & De Lint kom al van skool dae af saam, waar Charl al reeds vir De Lint ogies […]

View full post »