Monthly Archives: November 2016

Jean-Pierre en Jana trou by Idille

Jean-Pierre en Jana het Saterdag, die 26ste November 2016 by Idille, net buite George getrou. Dankie dat ons julle spesiale dag saammet julle en julle families kon spandeer! Dankie dat julle so geduldig gewag het vir julle voorsmakie! Mag julle baie geseénd wees! Liefde Michelle en Jaco >> View full post

View full post »

Christo & Monique trou by De Vette Mossel

Christo & Monique het Vrydag, die 25ste November 2016, by De Vette Mossel in Grootbrak getrou. Hierdie tweetjies is ‘n ‘one-of-a-kind’ couple! Nie net is hulle mooi nie, hulle is ook baie atleties en fun… kyk bietjie deur hulle foto’s, dan sal jy verstaan wat ek bedoel =) Monique is bubbly en het baaaie energie. […]

View full post »

Bennie & Danike trou by Excelsior

Bennie & Danike het Saterdag, 19 November 2016, by Excelsior net buite Vleesbaai getrou. En ag ek het hulle troue so geniet! Danike is ‘n sprankelende mensie wat oorloop van entosiasme vir die lewe en liefde vir haar nuwe man. Ek het nie soveel tyd saammet Bennie spandeer nie, maar in ons kort tydjie saam […]

View full post »