Monthly Archives: December 2016

Michael & Jacqueline’s wedding at Colnera Estate

Michael & Jacqueline recently got married at Colnera Estate, near Heroldsbay. They said their “I-do’s” on the 28th of December 2016, with their close family and friends as witnesses. M & J, Thank you for choosing Jaco and myself to be a part of your special day. May you be very blessed in the years to […]

View full post »

Rikus en Thelana trou in Glentana

Rikus & Thelana het die 22ste Desember 2016 op Glentana se strand hulle harte en liefde aan mekaar voor God en hulle familie en vriende beloof. Hulle is twee baie spesiale mense wat se harte uitverkoop is aan die Here. Rikus en Thelana, julle liefde vir mekaar is ‘n testimony van God se liefde vir […]

View full post »

Calvin & Hermy trou by Uitsig

Calvin & Hermy het Saterdag, die 17de Desember 2016, by Uitsig in George getrou. Hermy was ‘n beautiful bruid met haar rooi hare en groen-blou oé en Calvin, so ‘n genuine gentleman, het ‘n paar keer die trane moes sluk. Julle liefde vir mekaar is so spesiaal. Mag julle mekaar altyd op die hande dra. […]

View full post »

Ryno & Bernice trou by Ouland Royale

Ryno & Bernice het Vrydag, die 16de Desember 2016, by Ouland Royale in Plett getrou. Hulle twee is beste vriende en dien saam die Here, dit is so mooi vir my. Mag julle twee se huwelik geseénd wees en mag julle altyd soveel vreugde in mekaar vind… tot julle oud en grys is! Liefde Michelle […]

View full post »

Johannes & Dané trou by Surval

Johannes & Dané het Saterdag, die 10de Desember 2016, by Surval in Oudtshoorn getrou. Dané was die mooiste mooiste bruid in haar sagte “poofy” rok en Johannes het heeldag lank gelyk soos ‘n kat wat room gekry het, hy kon sy oé nie van sy bruid afhou nie! Johannes en Dané, julle lewe en verhouding […]

View full post »

Ricardo & Tania trou by Oubaai

Ricardo & Tania het op die 3de Desember 2016 by Oubaai Hotel in Heroldsbaai getrou. Tania was ‘n droom om af te neem. Sy is beeldskoon van binne en buite en het die sagste hart en geaartheid. Sy en Ricardo is ‘n beautiful couple en so lief vir die Here. Ek weet julle huwelik gaan een groot […]

View full post »