Monthly Archives: September 2017

Dirk & Leané trou by Trinity Gate

Dit was een groot fees om Dirk en Leané se troue by Trinity Gate af te neem. Dit is my nuwe favorite venue! Dirk en Leané is amazing mense en het my so welkom laat voel by hulle troue. Hulle het warm harte en is so konsidirerend. Dit het gevoel of ek tyd spandeer met […]

View full post »

Ryno & Wilanie trou by Kleingeluk

Ryno & Wilanie is twee mense wat hart en siel uitverkoop is aan die Here en Hom soek bo alles anders in die lewe. Hulle het die 24 September 2017 gekies om hulle liefde aan mekaar te belowe, voor God en hulle familie en vriende. Wilanie se bevestiging dat Ryno haar man is, was ‘n […]

View full post »

Ju-Ran & Sonia se lente liefde blom…

Waar om te begin oor hierdie lekker troue??? By die begin? Sonia het my in Januarie 2015 al gekontak oor hulle Engagement shoot (gaan loer hier na die Eshoot foto’s) ‘n Paar maande later het ek hulle ontmoet vir hulle shoot en het hulle sommer van die begin af geLOVE! Hulle is rustige, diep mense […]

View full post »

Stiaan & Bianca trou by Fancourt

Dit was ‘n absolute voorreg en eer om Bianca en Stiaan se troue, Saterdag die 9de September, by Fancourt af te neem. Toe Bianca my gevra het om haar troue af te neem het ek die happy dance gedoen, nie net omdat sy ‘n beeldskone mens is nie, maar ook omdat ons al jare saam […]

View full post »