Monthly Archives: October 2017

Pieter & Monique trou by De Vette Mossel

Ek voel of ek die jackpot geslaan het met Pieter en Monique Hulle is twee beautiful mense, van binne en buite en so verlief! Hulle het my werk vir my baie maklik gemaak Pieter is ‘n see-mens en ‘n surfer, so dit was nie ‘n raaisel hoekom hulle De Vette Mossel, ‘n venue waar jy […]

View full post »

Herman en Yolande trou by Trinity Gate

Herman en Yolande het Saterdag, die 7de Oktober, by Trinity Gate, buite George getrou. Dit was ‘n beautiful en baie spesiale dag. Hierdie twee mense straal van liefde vir mekaar. Herman kon letterlik nie sy oé en hande van sy bruid afhou nie Die liefde tussen twee mense is darem maar mooi! Baie dankie dat […]

View full post »