Ek het elke oomblik van Beyers en Heyde se troue geLOVE! Van die kleinste detail van hulle décor en blomme (deur die baaaaie talentvolle Maryke Nieuwoudt van Wedding and Event Collection en DP Ferreira van Ecozest) tot Heyde se grootste glimlag Hulle dag was beautiful! Baie dankie dat ons kon deel wees van al die […]
.jpg)