Louis en Andri het op die 24ste Maart 2018 by Gourikwa Nature Reserve getrou. Dit was ‘n yskoue, winderige dag, maar Andri en Louis het gestraal! Natuurlik is ek ook mal oor die lewe wat wind in my foto’s bring, so ek het nie gekla nie Louis en Andri, mag julle sooo gelukkig wees saam! […]
.jpg)