Monthly Archives: October 2018

Rudi & Stefmari trou op die Bof

Rudi & Stefmari het Saterdag, 20 Oktober 2018, op die Bof plaas, net buite George getrou. Daar was soveel spesiale elemente aan hierdie troue… Ek en Stefmari ken mekaar al 13 jaar… Die Bof plaas is ‘n familieplaas waar Stefmari grootgeword het… Die seremonie was op hulle grasperk voor die huis, met haar gunsteling agtergrond […]

View full post »