Reville & Cindy 14 September 2013

Reville en Cindy se troue was by die Garden Route Game Lodge. Ek en Jaco ken Cindy se tannie, Miriam, van ons Stellenbosch dae en sy het seker gemaak dat Cindy vir my gebruik as haar fotograaf;)Thanx Miriam!
Hierdie tweetjies is so verlief soos twee duifies in die somer. Ek het my tyd saammet hulle vreeslik baie geniet.
Die veld by die GRGL is nou op sy mooiste met groen velde en geel en pers blommetjies gesaai. Ek het die shoot gelove!
Geniet julle foto’s.
Liefde Michelle xxxx

Jaco - September 18, 2013 - 1:43 pm

Baie geluk julle twee! Lekker om die dag saam met julle te kon deel!

Carrol-ann - September 20, 2013 - 5:04 pm

Surprised you came to school on Monday Sheryl. You looked like a fairy princess with a rather handsome looking prince, Cindy. May you both be spared for many years together and enjoy it and when you old one day, you will have all the memories.
P.S. Resolve all problems before going to bed and remember that a marriage is all about give and take.

Tanya,Antoinette - September 21, 2013 - 7:22 pm

Baie geluk. Julle troue lyk asemrowend. Alles wat mooi is vir die toekoms. xxx

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*