5D Mark 111… Yay!

Today I am a blessed woman!!!!
Vandat ek begin shoot het, wou ek die 24mm – 70mm f2.8 gehad het! My man het besluit dit is tyd om my te bederf met nie net alleen daardie lens nie, maar ook ‘n nuwe 5D Mark 111 body! Vanselfspekend is ek in ekstase!!! En kon nie wag tot die naweek voor ek my eerste post oor hom doen nie! Hier is hy!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*