Alfred & Anke trou by Tramonto!

Alfred & Anke het Saterdag by Tramonto getrou. Ek het haar belowe haar foto’s sal teen einde vandag op my blog wees… so hier is hulle nou!

A&A se troue was my 1ste na ‘n paar af-naweke, so ek was fris en vars en vol nuwe energie! Ons was baie gelukkig met ‘n beautiful sonskyndag, na ‘n paar baie koue wintersdae en het die Canola velde in volle blom gekry… ‘n bonus!

Julle twee moet ‘n ongelooflike tyd in Thailand hé met julle honeymoon en die sneak peak van julle troue geniet!

Baie liefde M xxxx

Baie dankie aan

Tramonto vir die pragtige venue en AMAZING kos!

Wilna Allpass, Anke se make-up en hare was beautiful! ALTYD ‘n voorreg om saam met jou te kan werk!


Alfred & Anke 3 381

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*