Alwyn & Elzaan 21 September 2013

Wat ‘n voorreg om Alwyn en Elzaan se troufoto’s te kon neem, Saterdag by Rosenhof! Ek en Elzaan het dit nie geweet toe sy my oor email gebookvhet nie, maar toe ons mekaar ontmoet vir koffie het ons besef dat ons in 2005 saam in die koshuis in Stellenbosch was! Elzaan was ‘n pragtige bruid en ek het haar d├ęcor gelove!
Dankie Alwyn en Elzaan dat ek en Nadene kon deel in julle dag van vreugde en liefde!
Baie liefde Michelle

Elzaan van Blerk - September 25, 2013 - 8:21 pm

Wow wow wow!!! Dit is so stunning! Baie baie dankie michelle! Jou fotos is amazing!

Nicole Karpesteyn - October 2, 2013 - 2:32 pm

Absoluut Pragtig Juffrou!!!! Jy straal behoorlik !! Baie dankie aan die fotograaf wat die stunning fotos met ons deel.

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*