Alwyn & Elzaan trou by Rosenhof!

Wat ‘n voorreg om Alwyn en Elzaan se troufoto’s te kon neem, Saterdag by Rosenhof! Ek en Elzaan het dit nie geweet toe sy my oor email gebook het nie, maar toe ons mekaar ontmoet vir koffie het ons besef dat ons in 2005 saam in die koshuis in Stellenbosch was! Elzaan was ‘n pragtige bruid en ek het haar d├ęcor gelove!
Dankie Alwyn en Elzaan dat ek en Nadene kon deel in julle dag van vreugde en liefde!
Baie liefde Michelle


>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*