André & Anlerie trou by The Views Hotel

André & Anlerie het Saterdag by The Views Hotel in Wildernis getrou. Die troue was a family affair… almal het ‘n handjie bygesit om by te dra tot hulle mooi dag! En daar was sooooveel liefde en glimlaggies en happy tears!
Julle twee se liefde is vir my so mooi! Wees altyd net so lief vir mekaar!
Baie liefde Michelle

Andre & Anlerie 2 612

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*