André & Shantel Trou

André & Shantel het Saterdag by Diaz Strand Hotel in Mosselbaai getrou. Hulle was so ‘n gemaklike couple… ek, Daniel en Jaco het die shoot net so baie soos hulle enjoy!
Geniet julle honeymoon en die blou waters van Mauritius en die vinnige voorsmakie van julle troufoto’s.
Liefde Michelle

Andre & Shantel 1 (30)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*