Andrew & Zarita trou by Kweekkraal

Andrew & Zarita het Saterdag by Kweekkraal, ‘n splinternuwe plaas venue net buite Riversdal getrou. Andrew is ‘n saaiboer buite Riversdal en op die oomblik is sy Canola velde in volle blom! Zarita is ‘n skooljuffrou. Sy was ‘n beautiful bruid en het amazing in haar rok gelyk!
Baie dankie dat ek in julle mooi dag kon deel!
Geniet julle honeymoon in Thailand!
Baie liefde Michelle

Andrew & Zarita 3 592

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*