Antonie & Ansu is getroud!

Oh my goodness!!!! Ek love my nuwe kamera! My man en my besigheid het my bederf met die nuwe Canon EOS 5D Mark 111 met die 24 – 70mm f2.8 lens… En nou love ek my werk nog meer!
Ek was so gelukkig om Antonie en Ansu se troudag twee keer af te neem (gaan kyk hier na hulle eerste troudag se foto’s)
Hulle het Saterdag by Yellowoods getrou en dit was ‘n fees om af te neem! Ek het Ansu se dekor, haar rok, die chemistry tussen die twee van hulle en die vibe by hulle troue gelove!
So baie dankies dat ek die geleentheid gehad het om julle dag saam te vier! Hier’s die voorsmakie wat ek beloof het… Enjoy!
Michelle


>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*