Antonie & Ansumarie 21 Julie 2012

Antonie & Ansumarie het hulle spesiale dag saammet hulle close familie in George gevier. Hierdie dag was net die celebration van hulle huwelik. Kyk uit vir hulle ‘partytjie’ foto’s in Desember!!!

Joy Homann - September 7, 2012 - 8:31 am

Absoluut pragtig!!!!! Baie spesiale foto’s wat julle kan koester.
Liefde
Oom Chris en tannie Joy

Leandre - December 12, 2012 - 5:28 pm

Love julle fotos, dis pragtig!

Jefferson - May 30, 2015 - 3:26 pm

Karin Die foto’s is so natuurlik soos dit is om by julle te kuier. As ek daanra kyk dan voel ek, ek was ook daar. Mamma en Pappa lyk so gemaklik, kan sien waar julle dit vandaan kry. Jammer julle kon nie vir Manuel ook by gehad het nie. Love Mehl de girl

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*