Arno & Marilize trou by Down to Earth

Arno & Marilize het Saterdag by Down to Earth in Heroldsbaai getrou. Hulle het die mooiste sonskyn dag gekry! En was all smiles die hele dag!
Dankie dat ek en Adele kon deel wees van julle bruilof! Ek wens julle ‘n huwelik vol van liefde en lag toe!
Baie liefde
Michelle

Arno & Marilize 3 108

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*