Ben & Mariah’s Burgundy & Black intamite country wedding

Ben en Mariah het op die 14de Julie hulle liefde gevier, intiem en klein, saammet net die naaste famlie. Hulle ‘Burgundy & Black, with a touch of Rose Gold’ romantiese tema het gemaak vir die mooiste setting in die klein dorpie van Calitzdorp.

Baie dankie dat julle my gekies het om te kon deel in julle vreugde B&M!
Hoop julle geniet die voorsmakie van julle troudag.
Liefde
Michelle

Service Providers:
Venue: Calitzdorp Country House
Blomme: Pic-i-Lily; Oudtshoorn
Décor: Fancy Functions; Mosselbaai & Tuin Ateljee; Oudtshoorn
Hare: Louisa Pretorius
Make-up: Bianca de Ridder
Rok: Melissa Vorster

B&M 3 (85)

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*