Bennie & Danike trou by Excelsior

Bennie & Danike het Saterdag, 19 November 2016, by Excelsior net buite Vleesbaai getrou. En ag ek het hulle troue so geniet! Danike is ‘n sprankelende mensie wat oorloop van entosiasme vir die lewe en liefde vir haar nuwe man. Ek het nie soveel tyd saammet Bennie spandeer nie, maar in ons kort tydjie saam kon ek sien dat hy ‘n solid ou is wat lief is vir die Here en vir Danike.
Mag julle twee se huwelik ‘n getuienis wees van God se goedheid en guns!
Wees geseénd
Liefde
Michelle

bennie-danike-3-169

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*