Brand + Ilana = 5

Brand & Ilana is ons ‘eks-oorkant-die-straat-bure’ van Blackwoodstraat. Hulle het 6 maande gelede hulle nuutste toevoeging tot die gesin gekry. Hulle trek binnekort weg uit George en wou ‘n laaste paar special foto’s neem om die mooi plek te onthou. Dankie vir die lekker tydjie saammet julle 5, mag hierdie foto’s spesiale herinneringe wees.
Liefde Michelle

ilana - November 12, 2012 - 3:25 pm

dankie michelle. dit is ongelooflik spesiaal!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*