Brandon & Amoré trou in Knysna by Featherbed

Brandon & Amoré is twee pragtige mense wat Saterdag in Knysna getrou het. Hulle onthaal by die Featherbed Nature Reserve was vir hulle gaste ‘n verassing!

Brandon & Amoré julle liefde en huwelik is ‘n getuienis van julle karakter en liefde vir God. Mag Hy julle seen met baaaaie gelukkige jare en mooi pienkvoetjies!

Baie liefde
Michelle

Service providers:

Venue co-ordinators: Diane Pepler and Valerie Ellis from Featherbed nature reserve Knysna.
Make-up: Bianca Roode
Dress: Bride & Co
Flowers : Madeliefie Florist in Knysna
Wedding cake: Colleen Rhode

Brandon & Amore 2 595

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*