Brendan & Marlize is getroud!

Brendan & Marlize het Vrydag by Tramonto in George die knoop deurgehak. Hulle is ‘n cute, fun couple. Ek het ‘n rukkie gelede vir hulle ‘n Engagement shoot ook gedoen (gaan kyk hier as jy dit nognie gesien het nie)
Bly altyd so happy soos julle nou is!
Liefde Michelle

Brendan & Marlize 4 031

>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

*