Calvin & Hermy het Saterdag, die 17de Desember 2016, by Uitsig in George getrou. Hermy was ‘n beautiful bruid met haar rooi hare en groen-blou oé en Calvin, so ‘n genuine gentleman, het ‘n paar keer die trane moes sluk. Julle liefde vir mekaar is so spesiaal. Mag julle mekaar altyd op die hande dra.
Liefde Michelle
Calvin & Hermy – Uitsig, George
no comments