Category Archives: Babies & Maternity

Ontmoet vir Samuel

Dit voel soos nou die dag wat ek Riaan en Elle se magie foto’s geneem het! En nou is hulle pragtige seuntjie Samuel hier! Dit is ongelooflik hoe vinnig ‘n mens lief raak vir so ‘n klein dingetjie! Samuel, jy het al baie diep in jou tannie Michelle se hart ingekruip. Jy is soooo geliefd!…

View full post »

Samuel is oppad!

Ek gaan weer tannie word! My baie handsome boeta, Riaan, en sy pragtige vroutjie, Elmari, word binnekort pappa en mamma vir die eerste keer! Hulle verwag dat Samuel enige tyd die maand of begin volgende jaar sy verskyning sal maak. Hou maar my website dop… Samuel se foto’s sal verseker binnekort hier pronk! Ek love…

View full post »

Welkom Boetie Baba Thomas!

Ralph & Sanet is seker my mees lojaalste kliénte. Ek het hulle Engagement foto’s, hulle troufoto’s, hulle boepie foto’s en nou hulle eerste baba foto’s geneem. Ek en Jaco is Ladismith toe om hulle nuwe boetie baba, Thomas Salmon op hulle plaas te gaan ontmoet. Sanet is ‘n natuurlike moedertjie en lyk asof sy die…

View full post »

Die GROOT afwagting vir Mishke

Ek het dit sooo baie geniet om vir Ryno en Karen op hulle perde plaas net hier buite George te gaan afneem. Die excitement rondom die nuwe baba dogtertjie wat kom is aansteeklik! Haar hospitaal tassie is so-te-sé gepak, haar kamer is gereed, haar klerekas hang vol van die cuteste pakkies! Almal, self die honde,…

View full post »