Category Archives: Babies & Maternity

Ontmoet vir Samuel

Dit voel soos nou die dag wat ek Riaan en Elle se magie foto’s geneem het! En nou is hulle pragtige seuntjie Samuel hier! Dit is ongelooflik hoe vinnig ‘n mens lief raak vir so ‘n klein dingetjie! Samuel, jy het al baie diep in jou tannie Michelle se hart ingekruip. Jy is soooo geliefd! […]

View full post »

Samuel is oppad!

Ek gaan weer tannie word! My baie handsome boeta, Riaan, en sy pragtige vroutjie, Elmari, word binnekort pappa en mamma vir die eerste keer! Hulle verwag dat Samuel enige tyd die maand of begin volgende jaar sy verskyning sal maak. Hou maar my website dop… Samuel se foto’s sal verseker binnekort hier pronk! Ek love […]

View full post »