Category Archives: Babies & Maternity

Welkom Boetie Baba Thomas!

Ralph & Sanet is seker my mees lojaalste kliénte. Ek het hulle Engagement foto’s, hulle troufoto’s, hulle boepie foto’s en nou hulle eerste baba foto’s geneem. Ek en Jaco is Ladismith toe om hulle nuwe boetie baba, Thomas Salmon op hulle plaas te gaan ontmoet. Sanet is ‘n natuurlike moedertjie en lyk asof sy die […]

View full post »

Die GROOT afwagting vir Mishke

Ek het dit sooo baie geniet om vir Ryno en Karen op hulle perde plaas net hier buite George te gaan afneem. Die excitement rondom die nuwe baba dogtertjie wat kom is aansteeklik! Haar hospitaal tassie is so-te-sé gepak, haar kamer is gereed, haar klerekas hang vol van die cuteste pakkies! Almal, self die honde, […]

View full post »