Category Archives: Couples & Engagements

Janus & Annabel :)

Janus & Annabel is die cuteste couple en baie oulike vriende van ons. Hulle tweetjies was lis vir ‘n couple shoot en Annabel het kom kuier om al haar oulike idees vir my te vertel. Op die einde van die dag was dit ‘n part 1 en part 2 shoot (omdat die son ons na […]

View full post »

Niël & Janine is verloof!

Niël & Janine kom van Pretoria, maar hou hier in Mosselbaai vakansie. Ek het die eer gehad om die twee amazing mense te ontmoet en hulle engagement foto’s te neem. Hulle trou in April in Pretoria en ek gaan ongelukkig nie hulle vintage troue kan afneem nie, maar ek is seker dit gaan stunning wees! […]

View full post »