Category Archives: Couples & Engagements

Niël & Janine is verloof!

Niël & Janine kom van Pretoria, maar hou hier in Mosselbaai vakansie. Ek het die eer gehad om die twee amazing mense te ontmoet en hulle engagement foto’s te neem. Hulle trou in April in Pretoria en ek gaan ongelukkig nie hulle vintage troue kan afneem nie, maar ek is seker dit gaan stunning wees! […]

View full post »