Category Archives: Families

Die Groenewalds se Wildernis vakansie…

Maryke, my liewe vriendin het my gevra om ‘n dag van hulle familie vakansie in Wildernis af te neem. Hulle is ‘n beautiful family! Ek en Jaco het so lekker gekuier saammet hulle en is eers laat daardie middag huis toe…. dis mos nie werk om tyd te spandeer saammet sulke lekker mense nie! Baie […]

View full post »

One happy family :)

Daniël, Elzette en prinses Elné is liewe vriende van ons! Dit was my voorreg om hulle te bederf met ‘n family shoot… sommer omdat ek vir hulle lief is en om dankie te sé dat Daniël baie van sy Saterdae gee om ons videograaf te wees en vir Elzette en Elné dat hulle die pappa […]

View full post »

Fourie Familie :)

Heidi was my buurvrou vir 3 jaar in Blackwoodstraat. Ons is nou nie meer buurvrouens met huise langs mekaar nie, maar in ons harte is ons nog (smile) Ek geniet dit so om hulle amper elke jaar af te neem en te sien hoe hulle kids groot word… en my styl verander… Hierdie is net […]

View full post »

Du Plessis familie vakansie

Die Du Plessis’s kom hou elke jaar by hulle huis in Heroldsbaai vakansie. Dit is omtrent ‘n groot familie byeenkoms waar broer Du Plessis, sussie (nou van Pletzen) en sussie (nou Venter) saammet hulle gesinne (elk het 2 kids) en ouma en oupa Du Plessis verenig! Sjoe, dit was omtrent ‘n mondvol. Hulle is ‘n […]

View full post »

Chanelle = Sweet Sixteen!

Chanellie is my en Jaco se kleinsus. Sy word een van die dae sestien en looove foto’s… so ek het dit goedgedink om haar te bederf met haar eie photoshoot! Chanelle is ‘n pragtige mensie, van buite, maar meer belangrink, van binne is sy beeldskoon! Dit is so ‘n blessing om haar deel van ons […]

View full post »

Brand + Ilana = 5

Brand & Ilana is ons ‘eks-oorkant-die-straat-bure’ van Blackwoodstraat. Hulle het 6 maande gelede hulle nuutste toevoeging tot die gesin gekry. Hulle trek binnekort weg uit George en wou ‘n laaste paar special foto’s neem om die mooi plek te onthou. Dankie vir die lekker tydjie saammet julle 5, mag hierdie foto’s spesiale herinneringe wees. Liefde […]

View full post »

Piérre + Ronell = Misha & Elisha

Ek het gister die voorreg gehad om tyd te spandeer saammet die Ferreiras. Hulle is ‘n pragtige familie, van binne en buite. Hulle liefde & passie vir mekaar en vir die Here is inspirerend & aansteeklik. Ronell is ‘n regte tuiste skepper, haar huis se mure is vol familie foto’s (ek sien uit om te […]

View full post »